Microsoft Word

Microsoft Word
Kort opsomming van die logo.
Ontwikkelaar Microsoft
Aanvanklike vrystelling 1983
Nuutste weergawe 2016 (16.0.4266.1003)/ 22 September 2015 (2015-09-22)
Programmeertaal C++
Bedryfstelsel Windows[1]
Kategorie Woordverwerker
Lisensie Trialware
Webblad office.microsoft.com/en-us/word
Microsoft Word for Mac
Ontwikkelaar Microsoft
Nuutste weergawe 2016 (15.14.0)/ 15 September 2015 (2015-09-15)[2]
Bedryfstelsel OS X
Kategorie Woordverwerker
Lisensie Proprietary software plus services
Webblad microsoft.com/mac/word

Microsoft Word is 'n woordverwerkingsprogram van die maatskappy Microsoft vir die Windows- en OS X-bedryfstelsels. Dit is deel van die kantoorpakket Microsoft Office asook die op privaatgebruikers gerigte programsuite Microsoft Works Suite en word ook los verkoop.

In 1983 word die eerste weergawe van Microsoft Word vir MS-DOS uitgebring, in 1984 verskyn die Macintoshweergawe. Die DOS-weergawes word tot 1995 verhandel. 'n Weergawe vir SCO Unix het ook bestaan.

Die funksionaliteit van Word kan deur middel van VBA (Win / Mac OS) en AppleScript (net Mac OS) uitgebrei word.

  1. "System requirements for Office 2013". TechNet (in Engels). Microsoft. 4 Desember 2012. Office 2013 for Personal Computers--standard system requirements. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2018. Besoek op 19 Desember 2012.
  2. "Description of the update for Office 2016 for Mac: September 15, 2015" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search